VRAAG 2 2.1 GEE EEN WOORD VIR DIE VOLGENDE DEFINISIES. (a) Tree nie normal op nie, konflik, wangedrag en verwaarlosing. (b) Medisyne wat bakterieë kan vernietig en infeksies kan genees (c) 'n Versameling organe, selle en weefsel wat saamwerk om jou liggaam teen siekte te beskerm. (d) Om die verstand te oefen, te kalmeer en te suiwer. (e) Dinge waarvoor jy verantwoordelik is of wat jy moet doen. (f) Datum en tyd waarteen jy iets moet afhandel of doen (g) Om die betekenis van iets te verstaan of te analiseer. (h) Om vining te lees totdat jy vind waarvoor jy soek. (8 x 2 TOTAAL AFDELING A ​