Opname drae (in Rand) wat en honderd en veertig werke ie data wat versamel is word in die volgende eïllustreer. 15 1 65 25 35 Bestudeer die snor-en baarddiagram en beantwoord die volgende vrae. 4.2.1 Watter persentasie mense spaar meer as R65,00 per maand? 4.2.2 Hoeveel mense spaar minder as R25,00 per maand? 4.2.3 Bereken die waarde van die interkwartiel-omvang. 4.2.4 Verduidelik wat beteken die waarde van die interkwartiel-omw Vraag 4.2.3 bereken is. 4.2.5 Dink jy dat die mense in hierdie omgewing emstig is oor spa Verduidelik jou antwoord.